WAT DIT BETEKEN OM 'N LIDMAAT

VAN PRETORIA-OOS GEMEENTE TE WEES

ONS MISSIE
Die uiteindelike doel is dat die gemeente die rykdom van die Persoon en werk van Jesus sal leer ken om opnuut verwonderd te staan oor Hom as Here en die verlossing wat Hy gebring het.

Kliek hieronder vir meer inligting onder elke skakel:

  • Na bo
    Ons smag na groei en verdieping in ons verhouding met God.
  • Na binne
    Ons strewe na effektiewe bediening in en deur die gemeente.
  • Na buite
    Ons droom van heelheid van mense sodat God se “vrede” vir hulle kan deurbreek.

  • ‘n keuse wat ek maak om my Christenskap en roeping in hierdie gemeente uit te leef,
  • 'n verbintenis wat ek maak om betrokke te wees in die gemeente en
  • om my diensbaarheid aan die Here in die gemeente en in ons gemeenskap uit te leef.

  • om as gelowiges en as gemeente in die krag van die Gees werklik ‘n verskil te maak in die samelewing waarin die Here ons geplaas het, sowel persoonlik as gesamentlik.

  • Om die eenheid van die kerk te beskerm
  • Dat ons deel in die verantwoordelikheid van die kerk
  • Om diensbaar te wees in die bediening van ons gemeente
  • Om die getuienis van die kerk in die wêreld ondersteun
3. Woman_sitting.jpg Young female in church. Church female, Church in pretoria.