Pretoria-Oos Basaar

Welkom by Pretoria-Oos Basaar se inligtingsblad vir
meer inligting oor die stalletjies en ons Konka-konsert.

Konka-Konsert

Dis konserttyd by NHK Pretoria-Oos Gemeente se Basaar!
Kom ervaar ’n magiese aand saam met Ruhan du Toit en Corlea Botha – reg op ons kerkterrein!

Bring jou eie kampstoel, warm kombers en kom kuier saam. Daar sal kos-, wyn- en koffiestalletjies wees. – perfek vir ’n wintersaand vol lekker musiek en vrolike atmosfeer.

KONKA-konsertkaartjies nou beskikbaar!

Slegs R200 per volwassene, R50 per kind.
Koop aanlyn of kontak ons kantoor by 012 460 8441.

https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1572017571

Moenie dit misloop nie – dié gaan een vir die boeke wees!

 

Meer inligting oor die basaar stalletjies: